Klein Lourens du Plessis van die plaas Kwaggasvlakte het die afgelope week se reën terdee geniet en lekker baljaar! Die weerburo waarsku dat oorstromings oor die naweek verwag kan word. Indien u dus planne he tom na Gauteng die naweek te reis, maak deeglik seker of die betrokke pad nie dalk reeds plek-plek onder water is nie. Foto: Ronelle du Plessis