General

Nuwe gesig by WES

Karien Smit het by die WESenterprises span aangesluit as Produk Promosie Verteenwoordiger. Sy pas baie goed in by WESenterprises oor haar vyf jaar ondervinding in Bemarking en verkope, en sy is bekend met die Bosveld en sy omgewing. Karien gaan betrokke wees by die Obaro’s, NTK’s, TWK’s en sy gaan ook die veilings in die omgewing bywoon. Die WES-span is baie opgewonde om haar as deel van hulle span te hê en is seker daarvan  dat sy met haar vriendelike geaardheid ‘n positiewe aanwins gaan wees vir die Maatskappy en die gemeenskap.