Community

Hulweliksklokke

Marcell en Christelle Claase is in die huwelik bevestig op 25 Oktober 2013 te Galagos in Pretoria. Marcell is die seun van Gert en Mamsie Strydom (voorheen van Thabazimbi) en Christelle is die dogter van Nico en Rita van der Westhuizen, woonagtig is Thabazimbi. Die paartjie vestig hulle in Lydenburg.