Interskole atletiek by Bosveld Akademie

Bosveld Akademie het hierdie jaar weer die Interskole aangebied op Saterdag 25 Januarie. Hulle het teen Hardekool deelgeneem en daar is in totaal 14 rekords gebreek en 110 medaljes is deur Bosveld Akademie verower.

07-Bosveld akad atletiek

Op die foto agter vlnr: Conrad du Randt, Juandré Barnard, Jaco Vorster, Ockert Goosen (beste seun baanatleet), Wilhelm Pistorius, Dwayne Finn, Henko Botha, Suleen Schutte en Christine Swart (afrigter). Middel: Anica Goosen, Anika Nortjé, Ian Botha, Riaan Greeff, Louis Trichardt, Benrick Booysen, Doné Roets, Anton Barnard. Voor  staan Divan Müller, Lizaan Appelgryn, Ruan Pieterse, Adri van Reenen, Sarel Schutte, Van Zyl Fouché. Voor op hul knieë is Devonric Swart, Muller van Reenen, Henré Schoeman, Ewald Botha en Nicolet Trichardt.