Hengelaars sluit jaar af

Die nuwe Thabazimbi Hengelklub komitee, heel agter vlnr: Ralph Kissack – Noordwes beampte, Leon J v Vuuren reëlbeampte, Angelo Loots perseel, Tommy Swanepoel – skaalbeampte, Jan Louw – fotograaf en Piet Bezuidenhout onder voorsitter.Voor: Jan Bender – skaalbeampte, Janet Pieterse – tesourier, Celia Bezuidenhout – hulp sekretaresse, Nicolene Heydenrych – sekretaresse, Willem Heydenrych – president en Hannes Scheepers – voorsitter

07-Hengelklub klubkomitee

Die klubkampioene saam met Chris Welgemoed (borg), agter vlnr: Hannes Scheepers, Martin Scheepers en Nicolene Heydenrych. Voor: PJ Bezuidenhout en Charl Rohrbeck.

07-Hengelklub klubkampioene