Toer vir Renosters

Die bekende tenoor Johann du Toit en sy bestuurder, Gerhard Vrey, is tans op toer om fondse in te samel vir SAN Parke se ereveldwagters om die nodige toerusting vir renosterstropery-bekamping, aan te skaf. Johann is ook æn ereveldwagter en was in November te siene by Thaba SuperSpar se ôCarols by Candlelightö. Sien hulle op Facebook www.facebook.com/renostertoer.