Jannie du Toit en musikante (tjello en klavier) se optrede vind more aand, 8 Februarie in die Super KunsteGrot plaas. Kaartjies beloop R130 per persoon, seniorburgers en skoolgaande kinders beloop ‘n spesiale prys van R100 per persoon. Kontak Rita by 083 7448559 / rivol@telkomsa.net vir besprekings.