8 nuwe leerkragte by HFM

 

Hoërskool Frikkie Meyer het agt nuwe personeellede vir 2014 verwelkom. Die hoop is uitgespreek dat hulle spoedig sal inskakel en ‘n verskil in HFM sal maak. Voor lnr: Juffrou Y van Rensburg (Wiskunde en Wiskunde geletterheid – gr 8,10 en 12), E van der Merwe (Wiskunde geletterheid – gr 10), M van Schanke (Engels en RTT – gr8 en 11) en C Kotze (Afrikaans – gr10 en 11). Agter: Mnr J Meintjes (Siviele tegnologie – gr10, IGO gr 8 en 9 en Teg04-HFM nuwe onnies (1)nologie gr 8 en 9), C Reyneke (Ekonomie – gr 10-12), M van Zyl (Engels – gr 8 en 9) en C Steenkamp (Afrikaans – gr 9 en 10).