Community

Splinternuwe skooltassies vir Gr 1’s

Solidariteit Helpende Hand het hierdie week splinternuwe skooltassies, volgepak met al die nodige skryfbehoeftes vir skoolbeginners, aan die graad eens van Laerskool Koedoeskop, Laerskool Thabazimbi en Bosveld Akademie Privaatskool as deel van hul Skooltassieprojek, uitgedeel.

04-Solidariteit Laerskool

Laerskool Koedoeskop se skoolhoof, mnr Gustav Grobler saam met Gussie Steenkamp, Boeta van Dyk en Monica Annandale.