Jannie du Toit “Onderweg” na Super KunsteGrot

THABAZIMBI – “Onderweg” is ‘n skitterende vertoning met Jannie du Toit, Susan Mouton (tjello) en Clinton Zerff (klavier).

Dit word op 8 Februarie om 19:00 by die Super Kunstegrot op die planke gebring. Kaartjies beloop slegs R130 per persoon. Vir alle navrae en besprekings kontak Rita by 083 7448559 / rivol@telkomsa.net

04-Jannie, Susan Clinton1

Jannie du Toit, Susan Mouton (tjello) en Clinton Zerff (klavier) maak deel uit van die “Onderweg” produksie wat op 8 Februarie by Super KunsteGrot optree.