Community

Aliza-Aviela nagmaaldiens

THABAZIMBI – Die Aliza-Aviela bediening het op Woensdag 4 Desember die voorreg gehad om die nagmaal en ete voor te berei vir die gemeente se bejaardes, 80 jaar en ouer. Na die diens, het die gemeentelede ‘n smaaklike ete, wat deur die susters van die Kerk voorberei is, genuttig.

50-NG Kerk Mona 8341

Lorraine Dorfling, Joey Bruwer, Hans en Bets Oosthuizen en Mona van Helsdingen.