Community

Disney by Kleuterskool konsert

THABAZIMBI – Die Ladies en Laaities Kleuterskool het op Vrydagaand 29 November hul jaarlikse konsert by die NG Kerksaal aangebied. Die tema was Disney en sowat 30 kleuters het deelgeneem aan die opvoering. Gaste het heerlike verversings genuttig terwyl die “produksie” op die planke gebring is.

49-Ladies en Laaities Konsert

Ethan, Krista, Shanté en Harry het hul slag as die Cowboys & Cowgirls gewys.