Skoon spruit – ‘n lus vir die oog

48-Spruit

Lede van die gemeenskap het ‘n grootskaalse skoonmaak-veldtog van stapel gestuur om die spruit in die Hamerkopstraat rigting weer op te ruim. Daar word beoog om die spruit weer met bossiedoders te spuit. Almal wat betrokke was by die suksesvolle poging word bedank vir hul tyd en toewyding.