Community

King Pie wenner

48-King Pie Jheannè Woest

Jheannè Woest was die gelukkige wenner van die King Pie promosie wat vanaf 25 Oktober tot 20 November gehardloop het. Deelnemers moes meer as R30 spandeer om ‘n kans te staan om ‘n kruiwa en ‘n kruideniersgeskenkpak ter waarde van R1000 te wen. Saam met hom op die foto is King Pie werknemers, Welhelmina en Sara.