Sport

Klein-skole Ligawenners vir Koedoeskop

46-Ls Koedoeskop Krieker o11

Die o/11 krieketspan van Laerskool Koedoeskop het besonders presteer. Hulle tree uit die liga as Klein-skole liga wenners van die Limpopo provinsie. Voor (sit) vlnr: Hannes Potgieter, Gustav Grobler en Scott Denton. Voor (hurk): Hennie Naude, Jonathan Lehman, Carlu Vos en Xander Steenkamp. Middel: Marko Fick, Calvyn du Toit, De Wet Viljoen en J.P Hasebroek. Agter: Flip de Kock, Michael Karemaker (afrigter), Attie Louw en Gustav Grobler (hoof).