CommunityBosveld Akademie nuwe leiers 2014 November 20, 2013 - by kwevoel Bosveld Akademie Privaatskool het hulle twee hoofleiers vir 2014 aangewys. Juandré Barnard (links) is die Laerskool hoofleier terwyl Ockert Goosen (regs) as die Hoërskool hoofleier verkies is. Please leave this field empty Want to Receive Weekly Kwevoel Updates in Email? We don’t spam! Read our privacy policy for more info. Check your inbox or spam folder to confirm your subscription.