Community

Weg in 30 sekondes

45-Rukwind 2

Die dak van Gerhard en Ronel Johnson van Koedoeskop se woning is op 31 Oktober 2013 skuins voor 18:00 binne sekondes deur ‘n hewige rukwind afgeruk. Hulle bedank graag al die Koedoeskop-inwoners wat gehelp het om hul meubels tot veiligheid te kry.