Community

Tjokkers hou Safari

THABAZIMBI – Laerskool Thabazimbi se Tjokkerskool het hul jaarlikse Feestyd Safari op Vrydagaand, 1 November aangebied.

Verskeie plaaslike besighede, onder andere Die Granaat, Krimpvarkies en Vlinders en A Lo Ha Keiki Kleuter- en Naskool het handgemaakte en unieke produkte vanaf 18:00 – 22:00 by die ge-allokeerde besoekpunte te koop aangebied.

‘n Dankbetuiging gaan al almal wat die verrigtinge bygewoon het.

45-Feestyd safari 3

A Lo Ha Keiki Kleuter- en Naskool en Sorizty Spa het kragte saamgesnoer en ‘n feestelike stalletjie gehad met allerlei snuisterye en handgemaakte items wat te koop aangebied is. Foto: Cezanne van Eeden.