Business

Nuwe bemarker by WESenterprises

Promosie Artikel

THABAZIMBI – WESenterprises is trots om die vriendelike Hannes van Staden by hulle bemarkingsspan te verwelkom. Hannes is gebore in Ellisras en is bekend met die Bosveld-omgewing en sy mense.

Hy is die bemarker vir alle wildvoere, veevoere en lekke.

Hannes boer self met wild en is werklik ingestel op die nuutste en beste ontwikkeling van sy veld. Wat die boer se behoeftes ook al is, hy sal die beste raad kan voorsien.

45-WES Hannes van Staden

WESenterprises se nuwe bemarker, Hannes van Staden.