Community

Musiekfeeswenner

45-Gitta wenner (1)

Louwtjie Booysen is die gelukkige wenner van die Gitta-Martula Musiekfees dubbelkaartjie-weggee kompetisie. Daar is nog vier stelle dubbelkaartjies oor om te wen, sien berig elders in Kwêvoël.