L/S TBZ Leiers vir 2014

45-TBZ leiers 2014

Laerskool Thabazimbi het op Vrydag 1 November hulle leiers vir 2014 aangewys, agter vlnr: Pieter Botha, Diaan Coetzee, Wian Lategan, Ruan Jordaan, Pieter Viljoen, Tjaart Pelser en Erich Wende. Derde ry: Janco Blignaut, Fikili Ribimbi, Carel Rohrbeck, Devoux Deysel, JL Steenekamp en Daneel Jacobs. Tweede ry: Thabo Madisha, Chana van Niekerk, Megan Brits, Anja de Beer, Miné Lategan, Bianca Pretorius en Lize-Mari Rossouw. Eerste ry: Elize-Marie Coetzee, Lara du Plessis, Janie du Plessis, Gerdie du Plessis, Carle le Roux en Minke van Eyck. Voor: Carlize van Niekerk, Lené van Zyl, Anthony Opperman en Petrus Marais.