Huweliksklokke

44-troue

Lina Landsberg en Jeán van der Berg is op 9 Augustus deur Dr Tinus Benade te Thabazimbi Gholfbaan in die huwelik bevestig. Die egpaar vestig hul in Thabazimbi.