Community

Gr R kantoor geopen

43-TBZ admin gebou.

Laerskool Thabazimbi het op 15 Oktober die Gr R se nuwe administratieweblok amptelik in gebruik geneem. Op die foto is Taffy Reinecke (behulsaam met bouery), Harm Steenkamp (voorsitter: Micromatica), mnr Mapanja (kringkantoor) en Ds Johan Marais (voorsitter: L/s Thabazimbi Beheerliggaam).