Karateklub presteer

40-karate

Bosveld Karate Akademie het op 14 September aan die Kaikomu karate toernooi  te Pretoria –Noord deelgeneem en puik presteer. Op die foto voor vlnr Siya Molapisi het deelgeneem aan die kompetisie, Sensei Rainier le Roux verwerf brons vir kata en kumite. Ntando Nkosi verwerf goud vir kumite, Fikik Ribimbi het deelgeneem en Thaba Madisha en verwerf silwer vir kumite. Afwesig Chrisjan Wallis het ook deelgeneem.

Want to Receive Weekly Kwevoel Updates in Email?

We don’t spam! Read our privacy policy for more info.