Aliza-Aviela nagmaal vir bo 80’s

THABAZIMBI- Die NG Kerk het verlede Woensdag, 25 September, hulle jaarlikse Aliza-Aviela nagmaal aangebied vir bejaardes ouer as 80.

40-Bejaardes foto 2

Die bejaardes het lekker gesmul aan die peusel happies wat voorgesit wa voor vlnr: Cila Bekker, Joey Bruwer, Soon de Clercq, Boekie en Etta Coetzer en Marthie Theron.