Huweliksklokke

39-Troue Mareza Coetzee

Marieza, dogter van Joe en Francis Coetzee, van Thabazimbi en Revan Steyn is op 16 Augustus 2013 te L’Quilla-Landgoed deur dr Thinus Benadé in die eg verbind. Die egpaar vestig hulle in Wierdapark, Pretoria.