CommunityTop Stories

Ongeluk eis 2

37-ongeluk 007

 

 

 

 

 

37-ongeluk 006

‘n Kop-aan-kop botsing tussen ‘n Eskom-bakkie en ‘n vragmotor op Vrydag 6 September, het die lewe van twee mans geëis. Die ongeluk het op die Thabazimbi/Brits-pad plaasgevind, nadat die bestuurder van die bakkie vermoedelik ‘n voertuig wou verbysteek en met ‘n aankomende vragmotor gebots het. Motoriste word gemaan om by die verkeersreëls en spoedgrens te hou. Maak eers seker van aankomende verkeer alvorens jy bane verwissel.