Kolhou vir Jakkie

37-Jakkie hole-in-1

Tydens  Saterdag, 7 September 2013 se Maandelikse Slagspel het Jakkie  van der Wateren  op die 7de putjie ‘n kolhou geslaan.  Hy sê dis sy eerste “Hole-in-one” in 42 jaar.  Hier staan hy op die 7e putjie met die balletjie waarmee hy die kolhou verower het.

Want to Receive Weekly Kwevoel Updates in Email?

We don’t spam! Read our privacy policy for more info.