Huweliksklokke

37-Van Coller egpaar

Leandri, dogter van Dowty en Elsabe van As, is op 17 Augustus 2013 met Jaen, seun van Anton en Hantie van Coller, in die huwelik bevestig. Ds Petri van Rooyen het die diens waargeneem. Die egpaar vestig hulle in Swartklip.