Bosveld Akademie prestasies

37- Bosveld akad Christoff Marx

Christoff Marx is tydens die Streekskultuurfees te Nylstroom aangewys as die kategoriewenner in “Afrikaans: voorbereide lees” en “Afrikaans: onvoorbereide lees” afdelings. Hy is ook uitgenooi om ‘n blokfluititem te lewer by die Nasionale Kultuurfees te Brakpan.