Bibles for Believers

37-Bibles for Believers

Bertie Joubert van Bertie Joubert Eiendomme gee borg aan Herbert Venter (Bertie se neef) vir “Bibles for Believers” wat verlede week vanaf Bosveld Akademie na Bela-Bela vertrek het.