CommunityTop Stories

L/S Platina kweek leiers

36-Wagpos leiers van ls platina1

Hierdie vyf oudleerlinge van L/S Platina in Swartklip, is verkies tot Hoërskool Wagpos in Brits se verskeie komitees, vlnr: Maryna Stipp (diens- en koshuiskomitee), Schanika Guba (ondervoorsitter: dienskomitee, voorsitter: koshuiskomitee), Phillip Steenekamp (koshuiskomitee), Jandré Swanepoel (koshuis- en dienskomitee, sowel as voorsitter: kultuur) en Delton de Waal (voorsitter van beide koshuis- sowel as dienskomitee).