Sport

HFM swemmer presteer

35-Swem

Liandi Pienaar, ‘n Gr9 leerling van HFM en swemmer by Penguins Swimming club, is vir haar 100m vlinderslag-item tydens die Interprovinsiale gala te St Benedicts College te Johannesburg, gekies as een van die bestes in die provinsie. Hulle het slegs die twee beste tye per item in die provinsie gekies.