Community

Bosveld Akademie sport uitblinkers

35-Bosveld akad skaak

Ivan Frölich van Bosveld Akademie is op 9 Augustus in die NoordTransvaal Skaakspan ingesluit en sal op 6 September aan die SA Skaaktoernooi te Potgietersrus deelneem. Christine Swart is sy afrigter.