Community

Mike & the Mechanics kaartjie wenner

34-Mike and the mechanics Theresa en metgesel

Kwêvoël se Mike and the Mechanics-kaartjies wenner, Theresa du Plessis en haar metgesel, Albert, by die vertoning op Saterdagaand 17 Augustus te Sun City. “Dit was nou regtig ‘n show om te beleef en glo my, ons het.” Het Theresa aan Kwêvoël gesê. Toe die eerste akkoorde van “The Living Years” oorkom het die ouer garde reeds ‘n traantjie weggepik en was die hele gehoor daarna in vervoering met die ou treffers wat opgeklink het.