Sport

HFM se Ringbalkampioen

33-Ringbal

Charmant Reynecke, ‘n Gr 9 leerling van HFM, is gekies tot die SA Mans o/19 ringbalspan by die Kampioenskappe wat vanaf 8-13 Julie plaasgevind het. Hierdie span gaan op 17 Augustus te Pretoria, 31 Augustus te Kempton Park en 5 Oktober te Rustenburg aan verskeie wedstryde deelneem.