Terapeut vir Ls Koedoeskop

32-Ls Koedoeskop Terapeut

Laerskool Koedoeskop spog nou met ‘n gekwalifiseerde arbeidsterapeut, Jacomi Strydom, wat na die kinders se welsyn gaan omsien. Alhoewel hierdie praktyk binne die skool se opset funksioneer, praktiseer sy as ‘n privaat terapeut.