Huweliksklokke

32-Troue 3

Angel Strauss, dogter van Dawid en Elizabeth Strauss van Setaria, is op Saterdag 3 Augustus  in die huwelik bevestig met Shiraz Bhagalia, seun van Ahmed en Rehana Sayed van Roshnee Vereeniging. Pastoor Enslin het die paartjie in die huwelik bevestig. Die egpaar vestig hul in Setaria. Fotograaf: Michell Loubser.