CommunityGoud vir Wiskunde August 16, 2013 - by kwevoel Hierdie drie leerlinge van Laerskool Thabazimbi het Kumon Wiskunde toekennings ontvang vir hul prestasie tydens die tweede kwartaal en is elk met ‘n goue balkie beloon. Agter vlnr: Sumarie Marais en Jan-Gunter Marais. Voor: Elmé Ras. Please leave this field empty Want to Receive Weekly Kwevoel Updates in Email? We don’t spam! Read our privacy policy for more info. Check your inbox or spam folder to confirm your subscription.