Bospatrysies gee aan TAR

32-TAR kos

Bosveld Akademie se Bospatrys en Gr R klasse het honde- en kattekos vir Thabazimbi Animal Rescue ingesamel. Camla Nagel het die kos namens TAR ontvang.