Pluimvee palm titels in

THABAZIMBI – Die vere maak wel die voël, dít was weereens duidelik met die beoordeling van die pluimvee tydens die Landbou- en Nywerheidskou verlede naweek. Drie plaaslike Rustenburg Pluimveeklublede het ‘n goeie skou gehad en spog met drie gesogte titels.

31-Piet Strydom reserwekampioen

Piet Strydom met sy Buff Orpington jong haan, wat as reserwe raskampioen uit die stryd getree het.

Want to Receive Weekly Kwevoel Updates in Email?

We don’t spam! Read our privacy policy for more info.