FNB Nommer 1 Bestuurder: Binnelandstreek

30-Thabazimbi-FNB

Kobus Jacobs van FNB – Thabazimbi tak, is aangewys as die FNB Nommer 1 bestuurder: Binneland streek, vir die afgelope finansiële jaar. Op die foto is vlnr: Adolf Grobler (landboubestuurder), Kobus Jacobs (takbestuurder) en Dalene Jacobs (Verhoudingsbestuurder). Hulle nooi u uit om hulle te kontak by 014-7771221 indien u banksake met hulle wil praat.