Wykskomitee-vergadering Wyk 2 (TBZ en Rooiberg)
THABAZIMBI – Die maandelikse wykskomitee-vergadering van wyk 2 in die Thabazimbi Plaaslike Munisipaliteit, vind plaas op eerskomende Dinsdag, 23 Julie 2013 om 18:00 by Jakkalsdans Hotel.
Raadslid Paul Scruton nooi alle inwoners van wyk 2 uit om hierdie vergadering by te woon.