Community

Thaba Tops Wenner

28-Tops wenner

Thaba Tops in samewerking met Savana het vanaf Mei tot einde Junie ‘n kompetisie geloods met ‘n Savana-tas op die spel. Die publiek moes enige ses Savana produkte koop, die meegaande kompetisiestrokie invul en in die kompetisiehouer plaas. Die gelukkige wenner van die Savana-tas was Thabang Moretsi. Op die foto saam met hom is Lisa Horn, Thaba Tops toesighouer.