Nog ‘n bekende is oorlede

29-thys pretorius

Thys (Boere) Pretorius is op Dinsdag, 9 Julie oorlede op die ouderdom van 65. Sy begrafnis was 12 Julie uit die NG Kerk Thabazimbi. Hy laat sy vrou (Alta), suster, drie kinders, klein seuns en vriende en familie agter.

Want to Receive Weekly Kwevoel Updates in Email?

We don’t spam! Read our privacy policy for more info.