Koedoeskop Eerstes

JUBAWENI – Laerskool Koedoeskop se eerste krieketspan, het gedurende die Junie-Julie vakansie ‘n  krieketweek te Jubaweni sportskool bygewoon. Die seuns het  dit geweldig geniet en baie geleer. Die span het drie van hulle vyf wedstryde gewen en sien baie uit na ‘n baie lekker krieketseisoen wat voorlê vir 2013.

29-Krieket Jubaweni

Voor vlnr: Anema Denton, Luan Botha, JT Cronje, Wynand de Kock en Herman van Gough. Middel vlnr: Elandré de Jager, Buffel Olivier, Dirco Slabbert, Stefan Breet, JB du Toit, Tiaan du Plessis en Ruben Jansen van Vuuren en heel agter staan Mnr Hennie Prinsloo (Afrigter).

Foto: Krieket Jubaweni