Huweliksklokkies

28-Canstant Trou

Constant, seun van Machiel en Joan Reinecke en Mereike, dogter van Johan Petzer en Sunette Pretorius is in die huwelike bevestig op 23 Maart deur Ds Willem van Schalkwyk. Die paartjie vestig hul in Thabazimbi.