Community

Suzy Westermann oorlede

26-Suzy Westermann

Suzy Westermann is op Dinsdag 18 Junie in die ouderdom van 86 oorlede. Sy was ‘n inwoner van Bosveldoord vir bykans 23 jaar. Tannie Sue, soos almal haar geken het, is op 22 Junie begrawe vanuit die Hervormde Kerk, Vliegepoort Gemeente en is te ruste gelê op die plaas Klipgat.