Community

Vandalisme

25-Watermeter vandalisme

‘n Watermeter wat op Woensdagnag in Hamerkopstraat gevandaliseer is. Vandalisme is ‘n strafbare oortreding. Enigeen met inligting wat kan lei tot die arrestasie van die misdadigers, kan konstabel Modise skakel by 014 777 3525.