Graad verwerf

25-Neos Chrisna du Plessis

Chrisna du Plessis het haar BSc graad in Binne-Argitektuur by die Universiteit van Pretoria in April verwerf. Chrisna is ‘n oud-leerling van Neos Christian School.